We’re on the move! Olke Bolke is temporarily closed as we’re relocating to a new space. We’ll be back next year — refreshed and ready to share new and exciting things with you! Thank you for your support and patience Dismiss

Olke Bolke
  • HOME
  • ABOUT US
  • SHOP
  • SHOP BABY
  • INFORMATION
  • CONTACT US
Select Page

INSPIRING KIDS TO PLAY AND LEARN

Shop with Us

All Products

  • Heart Tangram

    Heart Tangram

    R180
  • Bouncy Bodies

    Bouncy Bodies

    R360
  • Discrimination Cards

    Discrimination Cards

    R160
  • Endless Ringstacker Game

    Endless Ringstacker Game

    R200
  • Posture Imitations

    Posture Imitations

    R130
  • Rainbow Game

    Rainbow Game

    R220
  • Round-and-around Thread-pegboard

    Round-and-around Thread-pegboard

    R220
  • Silly Shapes Puzzle

    Silly Shapes Puzzle

    R180
  • The Hedgehog Nailboard

    The Hedgehog Nailboard

    R220
  • Tilted Clipboard

    Tilted Clipboard

    R250
  • Donuts game

    Doughnut Game

    R200
  • Egg Tangram

    Egg Tangram

    R180
  • Discover Olke Bolke’s handcrafted toys and games, thoughtfully developed by pediatric occupational therapists to inspire purposeful play and support children's growth and development.

    Car Play Mat

    R650
  • Height Chart Ruler

    Height Chart Ruler

    R499
  • Dinosaur Pillow

    Dinosaur Pillow

    R85

Need some more information?

our toy range was developed by occupational therapists.

READ MORE

Find us on Instagram

olke.bolke

liefste eliah met ons tummy time boekie 🤍🫶🏻

dankie tiaans vir die mooiste foto's ! @the_gamberini_life ... 🖤
actually ... all you need is love .... 🤍🐊 actually ... all you need is love .... 🤍🐊
diskriminasie kaarte .... hoekom is dit nou belang diskriminasie kaarte .... hoekom is dit nou belangrik vir kleuters ? 

om later op laerskool vlak te kan fokus op detail & die ooreenkomste & verskille te kan raaksien tussen bv 'n o & a , h & n , b & d .... 

die weegskaal diskriminasie kaarte is gepas vir 3 & 4 jariges 🍒🍐

⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀
 #visualperception #visualdiscrimination #arbeidsterapie #discriminationcards #planning  #woodentoys #heirloomtoys #freeplay #play #playmatters #handmadetoys #educationalgames #bilateralintegration #finemotor #eyehandcoordination #otactivities #educationalactivities #motorplanning #occupationaltherapy #peadiatricot #peadsot #peadsoccupationaltherapy #peadiatrics #educational #earlychilddevelopment #occupationaltherapyforkids #playinspiration #occupationaltherapist #centurionot #occupationaltherapyactivities
hello MAART ! 🌸 hello MAART ! 🌸
BE HAPPY 🙂 it's friday ! BE HAPPY 🙂 it's friday !
TUMMY TIME : hoekom is tummy time so belangrik ? TUMMY TIME : hoekom is tummy time so belangrik ? 

• nek ekstensie
• skouergordel stabiliteit
• diepte persepsie 

dis deel van die normale ontwikkelspatroon om sit en kruip te fasiliteer ... kombineer nou tummy time met 'n hoë kontras boekie & jy het 'n wenresep vir jou baba se ontwikkeling ! 

#tummytime #tummytimeactivities #occupationaltherapy #peadiatricoccupationaltherapy #tummytimebook
DINOSOURUS DISKRIMINASIE KAARTE 🦕🌴🌋 - on DINOSOURUS DISKRIMINASIE KAARTE 🦕🌴🌋

- ons dinosourus diskriminasie kaarte is gepas vir kinders ouderdom 5 tot 8

#occupationaltherapy #peadiatricoccupationaltherapy #visualperception #visualperceptionactivities #visualperceptionforkids #spatialdiscrimination
Tangrams : Meer as net ‘n legkaart! Hierdie pret Tangrams : Meer as net ‘n legkaart! Hierdie prettige vorms help kinders met ruimtelike bewustheid, probleemoplossing en fyn motoriese vaardighede. Dit moedig ook kreatiwiteit en deursettingsvermoë aan ... 👌🏻🦢

#occupationaltherapy #arbeidsterapie #tangram #tangrampuzzle #tangramswan #finemotorskills #visualperception #spatialorientation #normaldevelopment
WENK : struktureer aktiwiteite om midlynkruising t WENK : struktureer aktiwiteite om midlynkruising te fasiliteer ... 

#midlinecrossing #occupationaltherapy #peadiatricoccupationaltherapy #finemotorskills #grossmotorskills #finemotoractivities #peadsot #midlineactivity #geoboard #geoboardactivity
10 jaaaaaaar gelede het die olke bolke droom begin 10 jaaaaaaar gelede het die olke bolke droom begin ... 🤍
die huisie diskriminasie stel is gepas vir ouderdo die huisie diskriminasie stel is gepas vir ouderdomme vanaf 4 jaar ...
VISUELE SLUITING : die brein hou daarvan om n pre VISUELE SLUITING :

die brein hou daarvan om n prent te voltooi of geheelbeeld te sien ... hierdie vaardigheid is belangrik wanneer kinders begin lees en spel 📓👓📝
🪿eendjie diskriminasie kaarte🪿 hierdie stel 🪿eendjie diskriminasie kaarte🪿

hierdie stel diskriminasie kaarte is goed om kind se vermoë om op detail te fokus, te verbeter .... maw om verskille en ooreenkomste raak te sien soos bv die verskil tussen 'n 

o & a … h & n … b & d

die eendjie stel is gepas vir ouderdomme vanaf 3 jaar …
normale persepsuel ontwikkeling se volgorde : • normale persepsuel ontwikkeling se volgorde :

• kinesteties : voel met die lyfie

• 3-dimensioneel na 3-dimensioneel : bou blokkies van 'n voorbeeld af

• 2-dimensioneel na 3-dimensioneel : bou blokkies van 'n prentjie af

• 2-dimensioneel na 2-dimensioneel : teken prentjie oor

• skoolverwant : skryf iets van die bord af in die klas
voor 'n kind 'n drie-dimensionele aktiwiteite kan voor 'n kind 'n drie-dimensionele aktiwiteite kan verstaan, moet hy eers dieselfde vaardigheid kinesteties (of met beweging) kan doen ...

normale ontwikkel gebeur in 'n baie spesifieke volgorde

hierdie @olke.bolke speletjie is so ontwerp om 'n uitdaging te bied op elke ouderdomsvlak van 3 jaar oud tot ongeveer 7 jaar oud ...

loer gerus op ons webtuiste na die POSTURE IMITATIONS speletjie ... ✌🏻
voorgrond agtergrond : om een voorwerp te kan raa voorgrond agtergrond :

om een voorwerp te kan raaksien tussen ander of in 'n deurmekaar agtergrond … soos bv 'n spesifieke legkaart stukkie te soek tussen die ander of soos bv Where's Wally soekprentjies

#figureground #visualperception
in-hand manipulasie is baie belangrik om jou hand in-hand manipulasie is baie belangrik om jou hand voor te berei sodat jy jou vingers individueel kan beweeg wanner jy  moet inkleur of skryf ... dit word ook vinger isolasie genoem ... 👌🏻🤞🏻🤟🏻☝🏻🤙🏻✍🏻

'n aktiwiteit soos ons ryg pennetjies bord is wonderlik om daai hand spiertjies te oefen en so ook vinger isolasie te fasiliteer :)
🥺 ek het hierdie foto's een jaar terug geneem v 🥺 ek het hierdie foto's een jaar terug geneem van my ou baby ... & hy is amper 15cm langer & SO veel groter ... waar gaan die tyd heen ?! 

#growthruler
adopt-a-dino kussinkies ... perfekte verjaarsdagpa adopt-a-dino kussinkies ... perfekte verjaarsdagpartytjie geskenkie 🦕

+ ons kan kussings vir enige tema voorsien
+ min of meer 20cm groot
+ swart & wit of in kleur
+ R85 elk
fyn motoriese vaardighede ... soos ons ryg-pennetj fyn motoriese vaardighede ... soos ons ryg-pennetjiesbord .... is baaaaaaaaaaie belangrik vir voorbereiding vir die hand vir skryf en potloodgreep ... ✍🏻
  • Follow
  • Follow

Let’s be friends.

please get in touch

CONTACT US
© OLKE BOLKE 2025 | Website Development & Design by Bergroot